Adres
h/v Crane-, Hawk- en Pigeonstrate,
Horisonpark, Roodepoort.
Amper reg oorkant Horison
View Winkelkompleks, nou
bekend as “Village at Horizon”
Posadres
NG Horison-Noord
Posbus 5004, Horison,1730
Kontak
Tel: 011-766-2508 (08:00-13:00 weeksdae)
Kerkkantoor is op Maandae en Vrydae gesluit
e-pos: kerkkantoor@ngkhorison-noord.co.za
Webwerf: www.ngkhorison-noord.co.za
Dienstye
Sondae
Kerk Tyd : 9:00 – 10:00
Katagese : 10:15 – 11:15
Oggenddiens – 09:00
Goeie Vrydag – 08:00 (Nagmaal)
Hemelvaart – 19:00
Kersdiens – 08:00
Oujaarsdiens – 18:00
Oujaarsbraai – 18:30
Pinksterbidure – 19:00
Week van gebed – 19:00
Kinderkerk – Vind tydens oggenddiens plaas vir kinders van 4 jaar tot Graad 3.
Junior Kategese – (Graad 4 – 6) Sondae 10:15 – 11:15
Senior Kategese – (Graad 7-10) Sondae 10:15 – 11:15
Belydenisgroep – Sondae 10:15 – 11:15
Gesprekdiens (aande) – In die kerksaal. Dienste word gehou in groeigroep formaat, maar alle lidmate is welkom. Begin tyd die hele jaar is 18h30. Kyk na jaarprogram.
Kyk na jaarprogram.
Kom en aanbid en eer God saam met ons
Being a Christian is more than just an instantaneous conversion – it is a daily process whereby you grow to be more and more like Christ.
Darkness cannot drive out darkness; only light can do that. Hate cannot drive out hate; only love can do that.
God cannot give us a happiness and peace apart from Himself, because it is not there. There is no such thing.