Oggenddiens – 09:00
Goeie Vrydag – 08:00 (Nagmaal)
Hemelvaart – 19:00
Kersdiens – 08:00
Oujaarsdiens – 18:00
Oujaarsbraai – 18:30
Pinksterbidure – 19:00
Week van gebed – 19:00
Kinderkerk – Vind tydens oggenddiens plaas vir kinders van 4 jaar tot Graad 3.
Junior Kategese – (Graad 4 – 6) Sondae 10:15 – 11:15
Senior Kategese – (Graad 7-10) Sondae 10:15 – 11:15
Belydenisgroep – Sondae 10:15 – 11:15
Gesprekdiens (aande) – In die kerksaal. Dienste word gehou in groeigroep formaat, maar alle lidmate is welkom. Begin tyd die hele jaar is 18h30. Kyk na jaarprogram.
Dienste word by die volgende instansies gehou :
Eden Aftreeoord
Ruimsig Aftreeoord
Kyk na jaarprogram.
Kyk na jaarprogram.