Loading...
Tuisblad2018-08-13T07:36:47+00:00

Welkom by ons webtuiste

Ons hoop hierdie webtuiste sal jou gou laat begryp hoe ons gemeente funksioneer en jou motiveer om
in te skakel by ons aktiwiteite. As ligdraers streef ons daarna om ‘n dinamiese en groeiende tuiste te wees,
wat Christus se lig laat skyn in ‘n gebroke wêreld.

Ons glo ‘n geredde mens is ‘n dankbare mens en ‘n dankbare mens is altyd op soek na
maniere om die Here te dien, veral in sy gemeente.

Ons wil graag almal… LEEF AS LIGDRAERS!

Meer Inligting

KOM KUIER GERUS BY ONS DIE NAWEEK

Ons Opdrag

Hierdie Missie word bereik deurdat elke ligdraer die volgende uitleef:

L = LIEFDE teenoor God en sy naaste
I = IN DIENS van God Staan
G = Geestelik GROEI en daagliks toeneem in geloof
D = Ware DISSIPELS van die Here is
R = Hul Goddelike ROEPING uitleef
A = ANDERS as die wereld en daarom sigbaar, ‘n kind van God sal wees

Nuutste Nuus Briewe

Toekomstige Aktiwiteite

Being a Christian is more than just an instantaneous conversion – it is a daily process whereby you grow to be more and more like Christ.

Billy Graham

God cannot give us a happiness and peace apart from Himself, because it is not there. There is no such thing.

C. S. Lewis

Ons glo by ‘n geredde mens en ‘n dankbare mens is altyd opsoek na maniere om die Here te dien, veral in sy gemeente.

SLUIT GERUS AAN BY ONS